Cannot remember town name

I cannot remember the town name and just don’t have the energy to walk upstairs to get my guide and the. Walk downstairs again. There is no wifi in the room.

The albergue is like a fantastic B&B where we even have clean white towels. I’m sharing with Lee from San Franciso who turned out to be my physio and July from ‘Maritzburg KZN. Both have been Camino angels in the past two days. Lee for giving me physio last night and next to the road and Julie for her quiet encouragement.

Lee promised figs, cheese and vino Tinto and Julie praat met my in Afrikaans. It’s debilitating when the mind is strong but the body has an ailment. Blase het my so gatvol gemaak want dit maak dit so moeilik om te loop. Die Camino leer mens om jou gesonde liggaam te waardeer. En dit leer mens dat ons soveel net aanvaar as normaal.

My liewe vriend David se woorde het vandag oor en oor in my kop gedraai “Love, Praise and Grattitude”. Ek is dankbaar dat my lyf en my kop my vandag hier gekry het. Ek sou dit 25 jaar gelde in die army dag na dag nie gehaal het nie.

Ek het net liefde en dankbaarheid vir elkeen van my vriende en familie wat dag in en dag uit aan my dink en vir my bid. Elkeen van ons moet ons eie Camino loop.

Namaste

One thought on “Cannot remember town name”

  1. Jy moet met trots terug kyk hoe ver jy reeds op jou reis gekom het, tenspyte van seer voete, skete, pyne en moeilike tye. Soos jy tereg se, ons almal loop ons eie Camino, maar ons hulp kom in soveel pragtige gestaltes, ons kan nie anders as om met moed en vertroue voort te beweeg nie! Geniet elke pragtige ervaring en oomblik! xx

Leave a comment