Ons sit nou in die vertreksaal van OR Tambo internasionale lughawe. Dis ironies want daar is 21:30 net mooi niks oop nie. Al die besigheidsklas sitkamers, meeste winkels en restaurante. Eish sorry we are closed. En jy betaal R86 v 2 Gin & Tonics. Ek kan maar net lag. So KLM hier kom ons v ‘n G&T en skop my skoene uit. Ek is nou reg hiervoor.